Trix Struthers Marx
Het jy 'n Suurlemoen boom en weet nie wat om met al die vrugte te maak nie! Jy kan ook net soveel Taquela drink!!! Resep vir suurlemoene:
SUURLEMOEN VERKWIKKER (lekkerder as Lemon Twist)
10 - 12 groot suurlemoene (20 - 25 klein)
2,5 kg suiker
15 ml sitroensuur
15 ml wynsteensuur
15 ml engelse sout
1,5 lt kookwater
Rasper skil van paar suurlemoene en druk sap uit.
Gooi skil en sap in glashouer. Plastiek emmer kan ook werk
Gooi suiker, sitroensuur, wynsteensuur en engelse sout bo-oor. Gooi kookwater oor en roer tot suiker opgelos het. Laat staan stroop oornag. Syg volgende dag deur en gooi in bottels. Gebruik saam met Sodawater of as jy 'n Sodastream het nog beter.
Lewer sowat 3,5 tot 4 Lt sap.