250 ml melk 2 eiers 125 ml olie 250 ml koekmeel 2 ml sout 10 ml bakpoeier 2 ml aromat / fondor maalvleis
Klits vloeistof. Meng droe bestandele by (baie slap). Skep deeg, dan maalvleis, dan weer deeg in kolwyntjiepannetjies. Bak by 232ºC tot goudbruin. (*Jy kan vienas, hoender, kase, tuna enigiets insit) Meng jou vleisie met chutney maar nie te pap mengsel nie.