Wednesday, 22 May 2013

HOENDERLEWERTJIES






Bestanddele

hoenderlewertjies
uie
knoffel
room
Peri-Peri

olie of botter

Metode

Braai uie en knoffel in ʼn matige pan met olie of botter tot dit deurskynend is. Voeg die lewertjies by en braai na smaak. Party mense hou daarvan as dit nog effens rooi is. Voeg room en Peri-Peri by en laat prut vir ʼn paar minute. Voeg sout en peper by en dien op, op ’n sny roosterbrood.