Geniet die piekel met braaivleis of koue vleis en kaas saam met tuisgebakte brood.
1,5 l bruinasyn
15 ml mosterdsaad
15 ml wonderpeper (“all-spice”)
1 naeltjie
Heel stuk pypkaneel
½ boerpampoen, in blokkies gesny
250 g growwe sout
1. Plaas asyn, mostersade, wonderpeper, naeltjie en pypkaneel in kastrol, bring tot kookpunt en laat staan vir die geure om te ontwikkel.
2. Strooi sout oor die pampoenstukke en laat staan om die vog uit te trek, spoel af en blansjeer in kokende water tot net-net sag, maar ferm. Dreineer en skep in gesteriliseerde flesse.
3. Bring die asynmengsel weer tot kookpunt en giet oor die pampoen. Seël en bêre.