Trix Struthers Marx
Lekker Winter resep.
400 gm geskilde wortels
250 gm uie
25 gm botter
5 ml (of meer na smaak) kerriepoeier
1/2 blokkie beesvleisekstrak
50 ml kookwater
1 kookappel, gerasper
sout en peper
fyngemaakte pietersielie
Sny wortels en uie in dun skyfies. Braai botter en kerrie paar minute in pan met deksel. Voeg groente by en braai effens. Los vleisekstrak in kookwater en voeg by saam met kookappel en sout. Sit deksel op en prut sowat 15 minute stadig tot wortels sag is. Sprinkel pietersielie oor en dien warm op. Lewer 6 pporsies.