Monday 4 March 2013

OOP SPEK- EN PIESANGBROODJIE




Bestanddele
6 repies Rindless Streaky Bacon
1 Piesang, in dun wiele gesny
15 ml Botter
30 - 45 ml Grondboontjiebotter
2 skywe Volkoringbrood of Saadbrood

’n Bietjie Goue Stroop

Metode:
✔Rooster die spek totdat dit bros is.
✔Braai die opgesnyde piesang in ’n kleefvrye pan tot goed bruin.
✔Smeer elke sny brood met ’n opgehoopte eetlepel grondboontjiebotter.
✔Versprei die gebraaide piesangstukkies oor die skywe brood en bedruip met goue stroop.
✔Rond elke sny af met repies bros spek.