Almarie de Jager
Sit bietjie van die mengsel van, 100ml water, 200ml suiker, 50ml Borax (kry by apteek), uit waar miertjies voorkom, sodat hulle dit kan nes toe dra. As mens sien hulle staan sulke kringe om die stroop, is dit ‘n goeie teken dat hulle dit geniet. Sorg dat stroop altyd beskikbaar is. Mens sien nie onmiddellik resultate nie, maar na ‘n drie tot vier weke begin jy ag...terkom daar is nie...... meer miere nie. Hulle dra die stroop nes toe, voer die ander miere en koningin daarmee en die hele nes vrek uit.
Kamakazi krummels (moet nie met die hand strooi nie anders is dit nie effektief nie) Strooi ten minste een keer ‘n week vir ses weke aanmekaar.