Diana se lekker groente gedoente (Boerboon-hummus) - RSG
Bestanddele
½ kg boerbone (broadbeans)
sap van vars suurlemoen
vars knoffel, fyngemaak
pietersielie, opgekap
sout
olyfolie
Metode
Daar is nie hoeveelhede by nie, jy voeg dit by soos jy daarvan hou.
Haal die pitte uit die peule uit.
Kook dit vir 5 tot 10 minute in water.
Haal die skilletjie van die pitte af.
Meng didt met die res van die bestandele en verpulp dit