Irene Minnaar
Stroop: 4 K suiker 2kop water 1 el goue stroop Knippie wynsteensuur of bietjie suurlemoensap. Bring tot kookpunt en kook vir 5 min. Laat op lae hitte staan terwyl jy die koeksisters bak.
Deeg: 2 Kop meel 1 dl botter 1 dl bakpoeier 1eier knippie sout 3/4 kop melk. Vryf botter in meel. Gooi sout en bakpoeier by. Klits eier en meel en meng met droe mengsel tot n redelike slap deeg. rol uit en bak.
Dompel in warm stroop. Heerlik en kan gevries word sonder dat dit pap word!