Tuesday, 13 November 2012

Tamatie idees


Ria N. Pieterse
 
..as jy baie tamaties het, maak tamatie en spaghetti of macaroni en sit in bottels vir latere gebruik..kook jou tamatie, greenpepper en of peppadews en speserye, basil en oreganum gaar en bottel dit warm of vries in porsies...as jy jou tamatiesous wil maak braai jy uie en of knoffel daarby en roer die tamaties by en verhit..dis ekonomies, gerieflik en vinnig