Tuesday, 20 November 2012

Strawberry Muffins




Lourens de Lange
Strawberry Muffins vir ontbyt ?
Vars Strawberry Muffins

1/2 koppie botter, saggemaak
3/4 koppie suiker
1 eier
2 koppies meel
2 teelepel bakpoeier
1/2 teelepel sout
1/2 koppie melk
1/2 teelepel vanielje
1 1/2 koppies gekapte aarbeie
3 teelepel suiker
1/2 teelepel kaneel

Room botter en suiker. Voeg eier by en meng goed.

Sif meel, bakpoeier en sout in 'n klein bakkie. Voeg meelmengsel en melk om die beurt by bottermengsel. Voeg vanielje. Roer liggies in aarbeie.

Skep beslag in muffin panne.

Meng suiker en kaneel en strooi dit oor die muffins.

Bak vir 20-25 minute by 200 ºC