Tuesday, 6 November 2012

Mariana se maklike roomys

Tiana Botes
RSG resep:
500 ml room
1 knippie sout
1 desertlepel vanielje
1 blik kondensmelk

Klop room stokstyf. (As jy bak kan omkeer en mengsel val nie uit nie, dan is dit styf genoeg!)
Vou die res van die bestandele in.
Sit in vrieskas.
Na 'n halfuur is dit reg vir eet!