Tuesday, 13 November 2012

Aarbei Kaaskoek




Kors:
200g Tennisbeskuitjies, Gekrummel
125g Botter

Vulsel:
2x397g Kondensmelk
2x250g Gladde Maaskaas
125ml Suurlemoensap
Vars Aarbeie Vir Bo-Op

Smelt Botter En Roer Beskuitjiekrummels By. Druk Vas Op Die Bodem
Van ‘N Losboom Koekpan, 20 Cm In Deursnee. Klits Al Die Bestanddele
Van Die Vulsel Saam. Giet In Kors En Bak 15 Minute Lank By 180c.
Laat Behoorlik Afkoel Voordat Dit Uit Die Pangehaal Word. Verkoel In
Yskas. Sny Aarbeie In Skyfies En Pak Bo-Op Tert.