MAKLIKE KAASKOEKIES - Nataniël Tafel
JY BENODIG
250g Mascarpone
3 e lemon curd
gekoopte brosdeeg
vars vrugte vir versiering
METODE
Rol gekoopte brosdeeg uit en sny in sirkels. Bak in ’n 180˚C oond vir 15 minute. Meng Mascarpone en lemon curd in ’n meng bak. Skep met ’n lepel in die klaargebakte deegbakkies. Sny vars vrugte en plaas bo-op vir versiering.