Friday 28 September 2012

Vla sonder velletjie



Gooi 'n stukkie botter in vla - dit voorkom dat dit 'n velletjie maak.