Wednesday 26 September 2012

Uitrol van deeg

Strooi vla poeier oor die plank waarop jy deeg uitrol – dit help om die gebak ‘n mooi bruin kleur te gee.