Petro Joubert
75g Margarien, 160g suiker, 1 eier, 200g koekmeel, 10ml bakpoeier, 2ml sout 250ml melk, meng als saam en bak vir 25min. As Marmite tert wil maak smeer marmite of bovirol bo oor en smelt 125ml margarien en gooi bo oor rasper kaas bo oor. Maak die lekkerste cup cakes.