Lourens de Lange
Net so of as bykos by braaie en kook
Sny bokant van tamaties af en haal pitte uit met teelepel
Sprinkel sout in en draai onderste bo - sap moet uitloop vir 10min
Vul ook met wat jou hart begeer -
Gaar spek/ maalvleis - sampioene - fetakaas
Plaas gerasperde Cheddar / Mozzarella kaas bo - op vulsel in tamatie
Bak in olie besmeerde oondvaste vir 5 min teen 180 *C - tot kaas smelt