Wednesday 15 August 2012

Worsie sonder n stokkie !




Francis Van der Merwe
Doop worsie in plaatbrootjie deeg . bak in diep olie !

Halwe kop flouer , 1 teel bakpowier vryf 1 eetl margarien in , , 1 eier, , knippie sout , meng met bietjie water , doop halwe worsies in deeg ! bak in diep olie ! tot gaar !

Danie En Nelia Olwage
Ons het ook altyd die worsies gemaak by die kinders se atletiek ens. altyd n groot wenner my reseppie lyk bietjie anders 500gr bruismeel, 1 eier, 1 pakkie wit uie soppoeier, water. Meng die droë bestandele met die geklitste eier en voeg water by om 'n dik loperige deeg te vorm. Sit 'n stokkie in die worsie en rol in 'n bietjie gewone meel. Druk worsie dan in beslag laat ekstra deeg bietjie afdrup, en bak dan in warm olie tot goudbruin, maak seker die olie bedek die worsie, jy kan die resep met sukses verdubbel Lekker eet!