Wednesday, 22 August 2012

Lekker ruik vir huis




Laat jou huis lekker ruik deur lemoenskil, kaneelstokkies, 'n paar naeltjies en 'n lourierblaar vir 'n halfuur in 'n pot water te laat prut.