Wednesday 8 August 2012

Gevulde Pannekoeke

Maureen Jacobs Cito
 
Vul pannekoeke met spice mince (jou keuse) en creamy spinach (sommer die gevriesde pakke) roll op en plaas in bak bedek dan met tamatie uie knoffel sous en rasper kaas oor - bak in oond vir rukkie, baie ryk maar lekker ps. ek maak dit nie want dis te veel werk om eers al die pannekoeke te bak.