Wednesday 15 August 2012

chicken peri peri livers

Gené Vermaak
My bekende chicken peri peri livers vir die koue en nat aand in die Kaap
ek braai my uie, en green en rooi en geel pepers saam tot mooi sag en bruin, ek hou baie van knoffel so ek voeg knoffel by en dan my eie chilli paste wat ek self maak.Dan gooi ek my lewertjies in braai tot gaar en voeg paprika by jy kan nie...
sonder paprika in jou kombuis lol voeg room by en rooi wyn, tamatie sous, sweet chilli sous en rooi peper as jy dit sterk verkies, nou laat prut jy die lewertjies tot sousie lekker dik is en ek verkies die krummel pap anders is cous cous my gunsteling