Vida Nell
500g spekvleis, in blokkies gesny
2 middelslag uie, gekap
4 middelslag tamaties, geskil en in blokkies gesny1 Blik (300g) soutbeesvleis
Sout en peper na smaak
250g gaar, gedreineerde spaghetti
Bietjie gerasperde Cheddar kaas
Braai die spek sonder olie oor n lae hitte in n groot braaipan en roer dit af en toe met n houtlepel.
Wanneer die stukkies begin verbruin, voeg die uie by en braai dit saam met die spek tot bruin.
Voeg die tamaties by en prut die mengsel n rukkie.
Sny die soutbeesvleis in klein blokkies. Voeg by die spekmengsel en geur met sout en peper.
Meng hierdie mengsel met spaghetti en skep dit in n oondvaste bak.
Strooi kaas bo-oor en bak dit n rukkie in n warm oond totdat dit begin verbruin.
Sit warm voor.
Lewer 6-8 porsies
(behalwe as jy n tienerseun in die huis het)