300g gladde maaskaas
700g spinasie (kook liggies)
4 snye bruinbrood(gekrummel)
40g margarien.
Plaas spinasie in 'n gesmeerde vuurvaste bak
Bedek met maaskaas, broodkrummels en plaas klein stukkies margarien bo-op.
Bak gereg vir 25 min. by 180ºC......GENIET DIT!