Bestanddele:500 g droë perskes, pit in
½ t sout
1 E suiker
1 t mielieblom, opgelos in ½ k water
Metode:Was die droëperskes af.
Voeg sout en suiker by en bedek met water.
Kook dit lank tot dit sag is.
Verdik die sous met mielieblom wat in water opgelos is.