Tuesday, 5 June 2012

Mynhardt Joubert se soet mosterdsous


Ouma Nonna se mosterdsous (word bedien saam met die skilpadjies)

(Boerekos)

1 blik kondensmelk
1 E mosterdpoeier
1 t mosterdsaadjies
Knypie sout en peper
2 E witwynasyn

Meng die kondensmelk, mosterdpoeier, mosterdsaadjies, sout, peper en asyn.