In en om die huis
Pages
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
Tuesday, 5 June 2012
Mielietert
Michael Coetzee
60 ml meel
15 ml bakpoeier
60ml suiker
4 eiers
2 blikke sweetcorn
60 ml margarine (gesmelt)
Meng alles en bak vir ongeveer 45 tot 50 minute of tot gestol... Bedien saam met Saterdag se braaivleis as ons toetsrugby kyk!
Newer Post
Older Post
Home