Thursday, 7 June 2012

Michael se Fillet



Michael Coetzee
Stop fillet met dit wat jou hard begeer: kaas... bacon.... kersies.... pruime... chocolate... Maak toe en wrap met streaky bacon en steek vas met tandestokkies, plaas in oondskottel saam met plat skywe aartappels en laat hulle rustig kuier in die oond met Jimmy's...
meng worcestersous, bruinsuiker, coke, olyfolie, bietjie beef flavoured stockblokkie, sout, peper en hoenderspeserye

Ek het sommer 'n paar bacon & cheese bites bygegooi om die aartappels te geur, die bacon & cheese bites is gerook wat beteken dat die aartappels 'n lekker geur en smaak aanneem tydens die "huwelik" in die oond...