Bestanddele:1 skaaplewer
½ k netvet
2 snye brood
1 ui
1 eier
4 E meelblom
sout en peper
¼ t neutmuskaat
Metode:Maal die skaaplewer, netvet, ui en brood saam.
Meng dit met die eier en meelblom en geur met sout, peper en ‘n bietjie neutmuskaat.
Die lewerkoekies word bedien met varsgebakte plaasbrood en Marinette se heel vyekonfyt.