Tuesday, 15 May 2012

grabstick slaai






Danie Van Rooyen
Terwyl al die moeders nog besig is om teeet het ek n heelike grabstick slaai gemaak...15 Grabsticks,Japanese mayonaise,sesami saad,advokade peer,engelse komkommer sout en peper na smaak en gemengde blaar slaai sprinkel Paprika liggies oor jou slaai...