Lekker vis
Almarie de Jager
Ek het verlede week die lekkerste vis gemaak: 8 stukke Haddock uitgepak op 'n oondpan, verkrummel Cheese & Onion Simba chips bo-oor, bedek dit met selfgemaakte witsous en die res van die Simba chips bo-op dan gerasperde cheddar kaas oor als. Bak in die oond vir 1uur. Lip-aflek-lekker! 180 C