Naomi Potgieter
1 K Bruismeel
2 K koekmeel
1 K mazeina
knippie sout
250g stork bake
200 ml yswater.
Sif droeë bestandele,
vryf margarien in tot dit lyk soos mielie meel,
meng yswater in tot sagte deeg,
rol dun uit,
Sny in dun repies en vorm horing om vormpie.
Bak 20-25 min by 180 grade celsius.