Wednesday, 8 February 2012

Spek met dadels
























Rol dadel (haal die pit uit) in spek toe. Steek vas met tandestokkie en braai in oond tot spek bros is.