Wednesday, 15 February 2012

SOUSPOEIER

Magda Helberg
Maak die heerlikste sous

500g bruinsouspoeier
500g mielieblom
2 x pakkies uiesoppoeier
1 pakkie tamatiesoppoeier
1 pakkie sampioensoppoeier

Meng al die bestanddele goed saam. Bêre in 'n lugdigte houer.
Meng 12.5-25ml van die souspoeier met 'n bietjie water aan en gebruik dit om vleissous of sop mee te verdik.