In en om die huis
Pages
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
Tuesday 24 January 2012
Skoonmaak van Mikrogolfoond
GOEIE WENK: As jy jou mikrogolfoond wil skoonmaak, maak eenvoudig ‘n halwe koppie asyn in die mikrogolfoond warm. Die asyn sal die vetterigheid losmaak. Vee dit dan met ‘n skoon lappie uit.
Newer Post
Older Post
Home