Daar is heelwat tuiniers wat steeds kopkrap oor die kodes van kunsmis op die sakke, bv. 2:3:2 of 3:1:5. Watter een gebruik ek vir watter plante? Hoe gaan ek weet ek gebruik die regte kode? Wel hier is 'n maklike en oulike verduideliking wat ons graag met julle deel (Sien ook ons maklike In en om die huis verduideliking op die prentjie hier bo):
"Here’s your guide to what all the numbers and letters mean.
The numbers in the formula on a bag of fertilizer refer to the proportions of N (nitrogen): P
(phosphate): K (potassium) the product contains. So, for example, 2:3:2 contains 2 parts nitrogen, 3
parts phosphate and 2 parts potassium.
Nitrogen (N)
Phosphate (P)
Potassium (K)
LAN
LAN is often used to promote healthy lawn development.(Article by Stodels Nursery)
(NS: LAN & KAN is dieselfde ding. LAN is Engels en KAN is die Afrikaanse naam.)stands for Limestone Ammonium Nitrate. It contains 28% nitrogen and limestone, which is used to correct overly acidic soils.