250 Ml. Suiker.
2 Eiers.
500 Ml. Karringmelk.
1 Kg. Snowflake - Bruismeel.
5 Ml. Sout.
250 G. Margarien.
2 Eiers.
500 Ml. Karringmelk.
1 Kg. Snowflake - Bruismeel.
5 Ml. Sout.
250 G. Margarien.
Verhit Oond Tot 180 Grade C. Klits Eiers En Suiker Saam Tot Lig En
Skuimerig. Voeg Karringmelk By. Sif Meel En Sout In Groot Mengbak En
Vryf Botter In Met Vingerpunte. Voeg Karringmelk By En Meng Tot Deeg.
Rol Deeg In Handpalms In Balletjies. Rol Balletjies Ewe Groot Omtrent
Die Grootte Van 'N Eier. Plaas Balletjies Dig Teenmekaar In Gesmeerde
Broodpanne. Bak Vir 50 - 60 Minute. Laat Effens Afkoel En Keer Uit.
Laat Dan Heeltemal Afkoel. Breek Beskuite Oop En Laat Oornag Op
Draadrak In Oondlaai Of In Koel Oond Uitdroog.