3 Groot Geskilde Aartappels
1 Ui Fyn Gekap
1 Groenrissie Fyngekap Olie
500 Ml Maalvleis
1 Tamatie
2 Ml Neut Sout & Peper
Kaassous
15 Ml Margarien
250 Ml Melk
15 Ml Meel
250 Ml Kaas
30 Ml Sagte Broodkrummels
Sny Aartappel In 1 Cm Skywe, kook tot sag. Plaas in 'n glasbak
Ontvel Tamatie & Rasper
Braai Uie & Rissie in olie & Voeg Maalvleis By
Voeg Tamatie, Geurmiddels, Sout & Peper By
Prut , Skep Oor Aartappels
Gooi kaassous en broodkrummels oor bak tot bruin