60 Ml Botter
2 Groot Uie Dik Gesny
1 Knoffelhuisie Fyngedruk
125 Ml Ham Gekap
30 Ml Vars Pietersielie
Sout En Vars Gemaalde Swart Pepper Na Smaak
Neutmuskaat Na Smaak
7 Ml Paprika
500 G Gaar Aartappels In Skywe Gesny
250 Ml Suurroom
1 Ekstra Groot Eier
150 Ml Gerasperde Kaas
Metode
Voorverhit Oond Tot 180oc
Smeer Oondpan
Verhit Botter En Soteer Uie Daarin Tot Sag
Voeg Knoffel By En Soteer Verder
Voeg Nou Ham, Pietersielie, Sout, Peper, Neutmuskaat En Parika By
Voeg Aartappels By
Braai Liggies En Skep Alles In Die Voorbereide Oondbak
Klits Suurroom En Eier Liggies Saam En Giet Oor
Sprinkel Die Kaas Oor
Bak Vir 30 Minute Tot Goudbruin
Genoeg Vir 6 Mense