Gelyke Hoeveelhede Van Volgende Pampoen
'Butternuts'
Patats
1 Pakkie Bruin Uie Soppoeier
1 Bakkie Room Van 250 Ml
Skil Groente En Sny In Stukke (So Groot Soos Jy Dit Verkies)
Meng Almal Deurmekaar En Strooi Die Pakkie Soppoeier Oor Dit En
Meng Goed Deurmekaar
Gooi Bakkie Room Bo-Oor En Maak Toe Met Foelie.
Bak Vir 1 Uur By 180ºc, Maak Oop En Bak Verder Tot Lekker Sag En
Sous Dik Is.