Friday, 13 January 2012

Blatjang Aartappels (Baie lekker)



6-8 Middelslag Aartappels
Sout
250ml Vrugte Blatjang
250ml Kook Water
125ml Mayonaise
1 Pakkie Dik Wituiesoppoeier
Kook Aartappels In Skil Net Tot Sag. Verhit Die Oond Tot 180 Grade C
Dreineer Aartappels En Halveer Elkeen Met Skil En Al Oorlangs.
Plaas Die Halwes Met Die Gesnyde Kante Na Bo In 'N Vlak Oondvaste
Bak
Met 'N Inhoudsmaak Van +- 2,5liter
Meng Die Res Van Die Bestanddele En Skep Dit Oor Die Aartappels En
Bak Vir 'N Halfuur Lank. Bedien Warm.