Kook Aartappels Soos Vir Kapokaartappels En Gooi Alle Water Af.
Druk Fyn Soos Vir Kapokaartappels En Sit Stukkie Botter In.
Rasper Met Growwe Kant Groot Ui En Voeg By.
Bietjie Aromat En Gerasperde Kaas En Mushrooms Indien Verkies.
Meng Alles.
Maak Bolletjies, Dit Sal Krummelrig Wees, Maar Tog Klam.
Druk Plat Met Hand En Bak In Vlak Olie Tot Alkante Bruin.