Wednesday 14 December 2011

KAMMA KENTUCKY


Lettie Swarts se resep

1 Pak hoender braaistukke (boudjies of vlerkies)
1 pak soutbeskuitjies (tucks beskuitjies werk ook goed)
1 Klein pakkie Simba sout en asyn skyfies
Sout en peper na smaak (Onthou die skyfies is ook sout)
Paprika speserye
1 eier en bietjie melk om hoender in te doop

Maak skyfies en beskuitjies baie fyn soos broodkrummels
Doop hoenderstukke in eier en melkmengsel, en rol in die krummels
Plaas op ‘n plat bord en strooi paprika oor.
Bak 10 minute teen vol krag, draai die stukke om en
Bak vir ‘n verdere 8 minute teen medium krag.

Indien dikker hoederstukke gebruik word sal baktyd aangepas moet word.