Tuesday, 1 November 2011

WONDER TERT

Roline De Beer - WONDER TERT
•4 eiers • 65ml margarien • 125ml wit suiker • 125ml koekmeel • 1ml sout • 2ml bakpoeier • 500ml melk • 250ml klapper • 5ml vanielja

Meng al die bestanddele saam en giet dit in 'n gesmeerde oondbak van 25cm deursnee. Die mengsel is baie loperig. Plaas in 'n warm oond van 200¤C en bak vir ±50min.

(Resep van ons ou blad op fb)