Wednesday, 30 November 2011

Skei van 'n eier

Vir die beginner kokke:  As jy 'n eier moet skei, breek die eier oop op 'n kleinbordjie.  Plaas dan 'n wynglas omgekeer bo-oor die geel van die eier en gooi die eierwit af deur die bordjie skuins te hou oor jou bak.