Joey Badenhorst Lotter - Pampoenkoekies
1 k gaar pamoen 1 k koekmeel 2 e suiker ¼ k melk ¼ t sout 1 t bakpoeier 1 eier
Sif droëbestandele Klop ier goed Voeg saam met melk by pampoen Meng goed en drup lepelsvol in diep olie tot goudbruin.

Sous
3/4 k suiker ½ k botter /margerien ½ t vanilla ½ k stroop 1 k room (ek vat meer room )
... sout
Meng alles saam behalwe vanilla. Kook tot dik. Voeg die vanilla by en rasper 'n bar-one by roer dit. Gooi dit oor pampoenkoekies

(Resep van ons ou blad op fb)