Wednesday 23 November 2011

Mossels

Bestanddele
24 Mossels in die skulp
2 e Botter
1 t Gedroogde Pietersielie

1 t Knoffelbroodsmaakmiddel
1 t Swartpeper
'n Halwe k Droë Witwyn
1 k Room
1 Selderystingel, opgekap
Metode
Meng die bestanddele saam en kook vinning totdat die sous dik word.
(J v d Berg)