Jy benodig:
I denim langbroek
2 stukke material- 12 X 18 duim (30 X 46 cm)
Metode
1. Sny die ou knoop af
2. Sny altwee broekspype ‘capri’lente af
3. Werk die knope aan soos in die tweede skets aangedui
4. Vou altwee stukke material in die helfte
5. werknou die twee oop sykante vas om ‘n buis te vorm
6. Werk nou die gesnydekant van die buis aan jou broekspyp vas
7. Nou kan jy dit omvou en siedaar jy het nou ‘n nuwe skepping