Wednesday, 30 November 2011

Herwin tuna blikkies

Leë tuna blikkies kan gebruik word om hierdie oulike speldekussing te maak vir 'n vriendin of dalk sommer net vir die naalwerk kamer.