MAANDAG Chicken Breasts
DINSDAG Baked Vienna Pasta
WOENSDAG Kaas en Hamtert
DONDERDAG Bobotie
VRYDAG Bacon, Egg, and Toast Cups
MAANDAG: CHICKEN BREASTS
6 chicken breasts,boned
1 bag potato chips,crushed
1 stick butter
1/2 tsp.Salt
1/2 tsp.Pepper
1/2 tsp.garlic salt
1/2 tsp.onion salt
1/2 tsp.Paprika
1 tsp. Worcestershire sauce
DIRECTIONS:
Preheat oven to 350 degrees.
Grease low-sided baking dish.
Melt butter and add all ingredients
Except chicken and potato chips.
Dip chicken in butter then roll in potato chips.
Place chicken in prepared pan and bake
For 45 minutes or until tender.
DINSDAG: Baked Vienna Pasta
INGREDIENTS
1 tin viennas
3 cups fusilli pasta, dried, cooked in salt water
1cup frozen peas
1 packet cream of chicken soup
½ cup chutney
½ cup water
METHOD
Mix soup powder with water. Slice viennas into circles. Add all ingredients together and mix through evenly. Bake in a preheated oven at 180˚C for 20 minutes. Serve hot.
WOENSDAG: KAAS EN HAMTERT
30 ml botter
30 ml koekmeel
10 ml gegeurde seesout
'n knippie rooipeper
5 ml droë mosterd
375 ml karringmelk
250 g ham, of weense worsies in dun repies
250 ml cheddar kaas, grof gerasper
30 ml fyn gekapte pietersielie 3 eiers, geklits
pasteideeg
Bak die pasteideeg 10 minute sonder vulsel by 220 C. Verhit die oond tot 180 C. Meng die botter, meel, sout, rooipeper en mosterd oor lae hitte. Roer die karringmelk by en meng glad. Roer en kook 2 minute, verwyder van die hitte. Laat effens afkoel. Roer die ander bestanddele by. Skep die vulsel in die vooraf gebakte pasteikors. Bak 45 minute tot mooi bruin en pofferig.
DONDERDAG: BOBOTIE
1 dik sny witbrood
50 ml koue melk
500g gemaalde lamsvleis
1 ui (fyn gekap)
5 ml sout
1 ml vars gemaalde swartpeper
2 ml knoffelvlokkies
10 ml matige kerriepoeier
1 ml borrie
12,5 ml blatjang
12,5 ml asyn
3 eiers
1 lourierblaar
12,5 ml mielieblom
12,5 ml koue water
350 ml kookmelk
Voorverhit die oond tot 160ºC.
Week die brood in die melk en druk dan die oortollige melk uit. Hou die sagte brood eenkant. Meng die maalvleis, ui, sout, peper, knoffelvlokkies, die helfte van die kerriepoeier, borrie, blatjang, asyn, 1 eier en die sagte brood. Skep die vleismengsel uit in 'n goed gesmeerde oondskottel. Steek die lourierblaar daarin en bak dit 15 minute lank op die middelste oondrak sodat die bobotie 'n kors bo-op kan vorm. Hou dit eenkant warm.
Klits die oorblywende 2 eiers saam en hou dit eenkant. Meng die mielieblom, die res van die kerriepoeier en die koue water tot 'n gladde pasta en roer dit by die geklitse eiers. Voeg die kookmelk geleidelik by en laat dit prut totdat dit effens verdik. Roer dit voortdurend. Haal die mengsel van die plaat af en gooi dit oor die bobotie. Bak die bobotie nog 25 tot 30 minute lank op die middelste rak van die oond totdat dit ferm en ligbruin is. Bedien warm met blatjang.
VRYDAG: Bacon, Egg, and Toast Cups
Ingredients
3 tablespoons unsalted butter, melted
8 slices white or whole-wheat sandwich bread
6 slices bacon
6 large eggs
Coarse salt and ground pepper
Directions
1. Preheat oven to 375 degrees. Lightly butter 6 standard muffin cups. With a rolling pin, flatten bread slices slightly and, with a 4 1/4-inch cookie cutter, cut into 8 rounds. Cut each round in half, then press 2 halves into each muffin cup, overlapping slightly and making sure bread comes up to edge of cup. Use extra bread to patch any gaps. Brush bread with remaining butter.
2. In a large skillet, cook bacon over medium, until almost crisp, 4 minutes, flipping once. (It will continue to cook in the oven.) Lay 1 bacon slice in each bread cup and crack an egg over each. Season with salt and pepper. Bake until egg whites are just set, 20 to 25 minutes. Run a small knife around cups to loosen toasts. Serve immediately.